Kalender
-
Sat12Jan2019Sun13Jan2019Die Boer - Durbanville
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.
Bespreek by Elsa: 021 979 1911.
-
Wed06Mar201916h00Woordfees - Stellenbosch
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.
-
Fri08Mar201920h00Woordfees - Stellenbosch
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.
-
Thu21Mar2019Wed27Mar2019KKNK - Oudtshoorn
MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel
TEKS Tennessee Williams
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopobosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?
Afrikaans | Geen o/16 | T | 110 min. R155, R170 (by die deur)SANW-OUDITORIUM
-
Sat23Mar2019Wed27Mar201918H30; 9H30; 18H30; 9H30; 18H30KKNK - Oudtshoorn
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?

-
Fri10May2019Sun12May2019Atterbury Teater
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?Kaartjies : https://itickets.co.za/

-
Fri31May2019Beaufort Wes
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.
Kontakpersoon: Selme Louise van Wyk
Tel: 084 803 4630 -
Fri07Jun2019Christiana
- ‘n Praatjie vir almal -Marion Holm gesels oor hoe moeilik, of maklik dit is om deesdae te oorleef: blaffende honde, Facebook, onbeskoftheid en armoede. Getrou aan haar aard gee sy ook al geselsende ‘n ander kyk op alles en nog wat, en laat jou op die ou einde met ‘n positiewe hart wegstap. Dit is nie ‘n toneel vertoning met beligting en klank nie; dis net ‘n praatjie, ‘n lekker gesels kuier, maar aan lag en substansie staan dit nie ‘n aks terug nie.
Kontakpersoon: Anna-lize Coetzer
Tel: 082 922 3994 -
Tue25Jun2019Sat29Jun2019Innibos Fees - Nelspruit
MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel
TEKS Tennessee Williams
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopobosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?
Afrikaans | Geen o/16 | T | 110 min. R155, R170 (by die deur)SANW-OUDITORIUM
-
Thu27Jun2019Sat29Jun2019Innibos Fees - Nelspruit
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?Kaartjies : https://itickets.co.za/

-
Tue02Jul2019Sun07Jul2019Vrystaat Kunstefees - Bloemfontein
MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel
TEKS Tennessee Williams
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopobosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?
Afrikaans | Geen o/16 | T | 110 min. R155, R170 (by die deur)SANW-OUDITORIUM
-
Wed03Jul2019Sun07Jul2019Vrystaat Kunstefees - Bloemfontein
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?Kaartjies : https://itickets.co.za/

-
Tue16Jul2019Swakopmund - Namibië
- ‘n Praatjie vir almal -Marion Holm gesels oor hoe moeilik, of maklik dit is om deesdae te oorleef: blaffende honde, Facebook, onbeskoftheid en armoede. Getrou aan haar aard gee sy ook al geselsende ‘n ander kyk op alles en nog wat, en laat jou op die ou einde met ‘n positiewe hart wegstap. Dit is nie ‘n toneel vertoning met beligting en klank nie; dis net ‘n praatjie, ‘n lekker gesels kuier, maar aan lag en substansie staan dit nie ‘n aks terug nie.
-
Fri09Aug2019Sat10Aug2019Kalfiefees - Hermanus
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?Kaartjies : https://itickets.co.za/

-
Sat17Aug2019Orania
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

-
Fri23Aug2019Centurion
- ‘n Praatjie vir almal -Marion Holm gesels oor hoe moeilik, of maklik dit is om deesdae te oorleef: blaffende honde, Facebook, onbeskoftheid en armoede. Getrou aan haar aard gee sy ook al geselsende ‘n ander kyk op alles en nog wat, en laat jou op die ou einde met ‘n positiewe hart wegstap. Dit is nie ‘n toneel vertoning met beligting en klank nie; dis net ‘n praatjie, ‘n lekker gesels kuier, maar aan lag en substansie staan dit nie ‘n aks terug nie.
-
Fri30Aug201917h30Omaruru - Namibië
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

-
Thu05Sep2019Burgersdorp
- ‘n Praatjie vir almal -Marion Holm gesels oor hoe moeilik, of maklik dit is om deesdae te oorleef: blaffende honde, Facebook, onbeskoftheid en armoede. Getrou aan haar aard gee sy ook al geselsende ‘n ander kyk op alles en nog wat, en laat jou op die ou einde met ‘n positiewe hart wegstap. Dit is nie ‘n toneel vertoning met beligting en klank nie; dis net ‘n praatjie, ‘n lekker gesels kuier, maar aan lag en substansie staan dit nie ‘n aks terug nie.
-
Fri06Sep2019Ermelo

Tue10Sep2019Riversdal
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?
-
Wed11Sep2019Prins Albert

Thu12Sep2019Uitenhage

Fri13Sep2019Port Elizabeth

Sat14Sep2019Victoria Wes

Tue24Sep2019Sat28Sep2019Aardklop - Potchefstroom
MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel
TEKS Tennessee Williams
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopobosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word? -
Tue24Sep2019Sat28Sep2019Aardklop - Potchefstroom
MET Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge … mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n vegan) en pa se woonstel. Die voordele van eierwit besin oor ons gejaagde lewe, maar wat as dit vir ’n oomblik tot stilstand kom?
-
Thu31Oct2019Blou Hond - Pretoria
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

-
Thu12Dec2019Hartenbos