Kalender
-
Tue27Apr2021Sun02May2021
-
Mon03May2021Sat31Jul2021AANLYN
SUSSIE IS NOU SUUR - DVD - OPTOG
https://optog.co.za/e-kaartjies/sussie-is-nou-suur-marion-holm-dvd/
Eendag lank, lank gelede… was Marion Holm nog jonk en het sy haar eerste volwaardige eenvrouvertoning geskep saam met Hennie van Greunen – SUSSIE IS NOU SUUR. Optog het hierdie DVD uit die argiewe gaan haal en bied dit nou met trots aan.
“Sussie kyk na almal om haar en kyk dan herhaaldelik in die spieël. Hoekom is die plaasbotter dan so dik gesmeer aan ander mense se brood (vir sommiges, op BEIDE kante) en sy moet tevrede wees met ´n paar kolletjies poli-unsaturated, waterige margarien op haar brood?
Sussie is nou suur, en sy gee nie ´n dêm om wie dit weet nie, want die vetkolle van haar grootword slaan soos dougnut polkadots deur die bruinpapier van haar beleefdheid. En dié beleefdheid gaan nou enige oomblik skeur…” – Roekeloos 2012
Di is Marion Holm soos die volk haar reeds ken: storieverteller van formaat. Stories oor haar familie, Afrikaanswees, begrafnisse…. en die lewe soos gesien deur haar oë. Dit is ‘n lekkerlag vertoning uit vergange se dae.Met liefde opgedra aan Connie Koen: 23 Mei 1948 – 23 Junie 2020.

-
Mon03May2021Sat31Jul2021PLATFORMZA.TV
https://platformza.tv/join
Marion stel haarself bekend aan dié wat nog nie een van haar 12 solo vertonings gesien het nie; hoogtepunte uit dié vertonings ryg sy op so ’n manier saam dat dit ‘n nuwe vertoning maak. Holm vertel van ’n riller vakansie in Zanzibar, die pyn van ’n mammogram, haar pa, ma en susters, ’n gruwelike geroei op die Oranjerivier en vele verhale van hoe sy haar eie naam met ’n plank slaan. Jy sal skater oor alles wat in een dag kan fout gaan.

-
Sun13Jun2021Wed30Jun2021
-
Sun13Jun2021Wed30Jun2021
-
Fri17Sep2021Sat18Sep2021Die Boer - Durbanville

Kaartjies: Elsa 021 979 1911
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.
-
Fri24Sep2021Sat25Sep2021Hermanus - Kalfiefees

www.computicket.co.za
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.
-
Thu30Sep2021Sun03Oct2021Pretoria - AARDKLOP

https://bit.ly/3zGZwEy
www.ticketpros.co.za
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.
-
Fri22Oct2021Tzaneen

Nikki Pohl - 082 841 5162

Sat30Oct2021Bloemfontein - De Oude Kraal

Bloemfontein - De Oude Kraal - 051 5640636
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.
-
Tue02Nov2021Die Boer - Durbanville

Kaartjies: Theresa - 021 979 1911

Fri05Nov2021Secunda

Ina - 017 631 2796

Sun07Nov2021Die Boer - Durbanville

Thu11Nov2021Paarl - Laerskool La Rochelle

Fri19Nov2021Buffelspoort

Facebook.com/VrouliefFees

Sat27Nov202118h30Laerskool Hermanstad - Pretoria

Kaartjies - 012 379 9000
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.
-
Wed01Dec2021Die Boer - Durbanville

Fri03Dec202119h30Mosselbaai - Hoërskool Punt

Kaartjies - Debbie - 082 874 9176 of debbielindeproductions@gmail.com