Kalender

Event Information:

  • Fri
    31
    May
    2019

    Operasie HOLM

    Beaufort Wes

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Kontakpersoon: Selme Louise van Wyk
    Tel: 084 803 4630