Handyminds
Handyminds is sedert 1995 bedrywig met die skep van teater en bied die volgende dienste aan:
- Industriële teater.
- Vervaardig teaterproduksies.
- Regie.
- Teatertekste – die skryf en/of verwerking daarvan.
- Optredes as seremoniemeester.
Vir ‘n gesprek oor hoe ons dienste ‘n oplossing vir jou projek kan wees, kontak ons hier.