Kalender

  • Sat
    01
    Jan
    2022
    Mon
    14
    Feb
    2022
    PLATFORMZA.TV

    https://platformza.tv/join

    Marion stel haarself bekend aan dié wat nog nie een van haar 12 solo vertonings gesien het nie; hoogtepunte uit dié vertonings ryg sy op so ’n manier saam dat dit ‘n nuwe vertoning maak. Holm vertel van ’n riller vakansie in Zanzibar, die pyn van ’n mammogram, haar pa, ma en susters, ’n gruwelike geroei op die Oranjerivier en vele verhale van hoe sy haar eie naam met ’n plank slaan. Jy sal skater oor alles wat in een dag kan fout gaan.

  • Sat
    01
    Jan
    2022
    Mon
    14
    Feb
    2022
    AANLYN

    SUSSIE IS NOU SUUR - DVD - OPTOG

    https://optog.co.za/e-kaartjies/sussie-is-nou-suur-marion-holm-dvd/

    Eendag lank, lank gelede… was Marion Holm nog jonk en het sy haar eerste volwaardige eenvrouvertoning geskep saam met Hennie van Greunen – SUSSIE IS NOU SUUR. Optog het hierdie DVD uit die argiewe gaan haal en bied dit nou met trots aan.
    “Sussie kyk na almal om haar en kyk dan herhaaldelik in die spieël. Hoekom is die plaasbotter dan so dik gesmeer aan ander mense se brood (vir sommiges, op BEIDE kante) en sy moet tevrede wees met ´n paar kolletjies poli-unsaturated, waterige margarien op haar brood?
    Sussie is nou suur, en sy gee nie ´n dêm om wie dit weet nie, want die vetkolle van haar grootword slaan soos dougnut polkadots deur die bruinpapier van haar beleefdheid. En dié beleefdheid gaan nou enige oomblik skeur…” – Roekeloos 2012
    Di is Marion Holm soos die volk haar reeds ken: storieverteller van formaat. Stories oor haar familie, Afrikaanswees, begrafnisse…. en die lewe soos gesien deur haar oë. Dit is ‘n lekkerlag vertoning uit vergange se dae.

    Met liefde opgedra aan Connie Koen: 23 Mei 1948 – 23 Junie 2020.

  • Sun
    27
    Feb
    2022
    Pierneefteater - Pretoria

    https://pierneefteater.com/blog/teaterprogram

    Kaartjies aanlyn beskikbaar.

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Mon
    28
    Feb
    2022
    Hoërskool Tuine - Pretoria -Privaat Funksie

  • Tue
    01
    Mar
    2022
    18h00Hoërskool Pietersburg - Polokwane

    Kaartjies beskikbaar by Finansiële Kantoor van HS Pietersburg – 015 297 3201

    Bespreekte kaartjies @ R150 – Onbespreekte kaartjies @ R100

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Sat
    19
    Mar
    2022
    Sun
    20
    Mar
    2022
    20h00 / 11h00George

  • Thu
    31
    Mar
    2022
    Sat
    02
    Apr
    2022
    KKNK - Oudtshoorn

  • Fri
    06
    May
    2022
    19h00Hoërskool Swellendam
  • Sun
    08
    May
    2022
    12h00Die Boer - Durbanville

    https://dieboer.com/event/yL7/booking

    Kaartjies: Theresa - 021 979 1911

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Wed
    25
    May
    2022
    18h00Klerksdorp - NGK Doringkruin

    Kaartjies: 018 468 5002

  • Sat
    11
    Jun
    2022
    Strand - Laerskool Lochnerhof
  • Sat
    18
    Jun
    2022
    Die Boer - Durbanville

    https://dieboer.com/event/4Vp/booking

    Kaartjies: Theresa - 021 979 1911

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Tue
    12
    Jul
    2022
    Sat
    16
    Jul
    2022
    Bloemfontein - Kopanong Auditorium

  • Fri
    05
    Aug
    2022
    Sat
    06
    Aug
    2022
    Kalfiefees - Hermanus

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Sun
    07
    Aug
    2022
    17h00Kalfiefees - Hermanus

  • Tue
    09
    Aug
    2022
    Sun
    14
    Aug
    2022
    Die Boer - Durbanville

    https://dieboer.com/program

  • Thu
    18
    Aug
    2022
    19h00NGK Stellenberg

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

    Kaartjies: 021 976 4519

  • Fri
    26
    Aug
    2022
    Hentiesbaai

    Sep
    2022
    18h30Louis Trichardt - Laerskool

    09h00Bultfontein - Vriendskapskring @ Moedergemeente Kerksaal

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

    Kaartjies: Desni Meubels - 082 524 8433

  • Fri
    23
    Sep
    2022
    19h00Paternoster - Die Koelkamer

    Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op ’n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in ’n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.

  • Fri
    30
    Sep
    2022
    Sun
    09
    Oct
    2022
  • Fri
    14
    Oct
    2022
    19h00Pretoria - Centurion Teater

    Kaartjies @ Quicket & en by Teater - 087 265 7976

  • Sat
    15
    Oct
    2022
    Pretoria - Pierneef Teater