Kalender

Event Information:

  • Sat
    01
    Jan
    2022
    Mon
    14
    Feb
    2022

    Marion Holm vir Beginners - Kyk dit op PLATFORMZA.TV

    PLATFORMZA.TV

    https://platformza.tv/join

    Marion stel haarself bekend aan dié wat nog nie een van haar 12 solo vertonings gesien het nie; hoogtepunte uit dié vertonings ryg sy op so ’n manier saam dat dit ‘n nuwe vertoning maak. Holm vertel van ’n riller vakansie in Zanzibar, die pyn van ’n mammogram, haar pa, ma en susters, ’n gruwelike geroei op die Oranjerivier en vele verhale van hoe sy haar eie naam met ’n plank slaan. Jy sal skater oor alles wat in een dag kan fout gaan.