Kalender
Event Information:
-
Sat10Nov2018Curro Durbanville
Operasie HOLM
Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie. Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.
Koop kaartjies by Sonstraal kerkkantoor: 0219761236