Kalender

Event Information:

  • Thu
    03
    Apr
    2025

    Marion Holm - KKNK Vereerde

    Marion Holm - KKNK vereerde (Vertolking)

    Marion Holm • Vertolking


    Marion Holm word 60. In 2025 is sy vir
    die 18de keer by die KKNK op die
    verhoog in een van haar solovertonings.
    Haar bydrae tot komedie en ’n
    eiesoortige stand-up is besonders. Sy
    het in haar vroeër jare naam gemaak as
    verhoogaktrise by Kruik en toe ook op
    TV in Die Casper Rasper Show, en
    sedertdien het sy die een ikoniese TVrol na die

    ander ingeryg. Marion is ’n
    aktrise wat vir haarself ’n uitstaande
    loopbaan in komedie uitgekerf het.