Kalender

Event Information:

  • Fri
    04
    Oct
    2024
    Sat
    05
    Oct
    2024

    Marion Monroe

    13h00 ; 17h00Woordfees - Stellenbosch

    “What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell just as sweet.” Aldus Shakespeare. So is Marion Holm steeds Marion Holm al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ’n vrou al noem mense haar meneer? En as Marion ophou om ’n aktrise te wees en soms van die verhoog af ’n karakter vertolk – is sy dan net ’n leuenaar? Kom kry die antwoorde in Marion Monroe. Holm vertel weer stories met haar tipiese Holm-eerlikheid en -heerlikheid om haar punt oor te dra. Waarskuwing: Dit is nie ernstig of diep nie; net snaaks.