Tag

Jou soektog vir Blog lewer 2 results.


Hol met Marion

HOL Marion - Nuwe vertoning nou oop vir besprekings. Hol jy saam, hol jy weg of hol jy in die hek vas? Ons almal hol mos anders en vir ander redes! In HOL Marion, hol Marion vir haar lewe. Sy hol vir haar brood en botter... letterlik, want sy's hol van binne, soos in leeg... soos in HONGER! Marion Holm bring nuwe stories wat sy en Chris Vorster saamstel vir die ...

Lees meer


Kook met Marion

Resepte om self te maak, aan te pas en te geniet. Kook en eet lê my na aan die hart. Ek is mal oor hoe alles bymekaar kom. Die beplanning oor wie kom vir ete, hoeveel en wanneer. En wat pas by wat. En watter geur moet subtiel wees of uitstaan. En wat moet gepluk, of geskil of gebraai word. In my eenvrou-vertoning, geMARIONneer, het ek juis my liefde vir kook as ...

Lees meer