Kalender

Event Information:

  • Sat
    27
    Oct
    2018

    Operasie HOLM

    Paarl - Ou Meulteater

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Bespreek by  083 524 3744  of  079 603 7629.