Kalender

Event Information:

  • Tue
    02
    Oct
    2018
    Fri
    05
    Oct
    2018

    Operasie HOLM

    14h00 ; 17h00 ;10h30 ; 14h00Potchefstroom - Aardklop

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie vertoing vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Kaartjies vir hierdie komedie kos R125 en is te koop by Ticketpro.