Kalender

Event Information:

  • Fri
    10
    Aug
    2018
    Sat
    11
    Aug
    2018

    Operasie HOLM

    Kalfiefees - Hermanus

    Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle... As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink – kom kyk gerus!
    Kaartjies by Computicket.