Kalender
Event Information:
-
Fri21Oct2016Tue31Jan2017BY DIE HUIS IN DIE BED 🙂
MARION
Beste Kliënte / Maters / Ondersteuners
Marion herstel tans na 'n breinoperasie en sal eers weer volgende jaar terug wees op die planke. Dankie vir almal se volgehoue ondersteuning !
GroetePS: Soos die Engelse sê: "Watch this space"