Kalender

  • Sat
    20
    Jan
    2018
    Sun
    21
    Jan
    2018
    Die Boer - Durbanville

    Kaartjies @ 021979 1911 Elsa

  • Sun
    04
    Mar
    2018
    17h00Woordfees - Stellenbosch

    Kaartjies @ Computicket

  • Tue
    06
    Mar
    2018
    16h00Woordfees - Stellenbosch

    Kaartjies @ Computicket

  • Wed
    07
    Mar
    2018
    20h00Woordfees - Stellenbosch

    Kaartjies @ Computicket

  • Thu
    29
    Mar
    2018
    Sat
    31
    Mar
    2018
    18H00 ; 14H00 ; 14H00KKNK - Oudtshoorn

    Kaartjies by Computicket.

    Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle... As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink – kom kyk gerus!

  • Thu
    05
    Apr
    2018
    Die Boer - Durbanville

    Kaartjies by Elsa @ 021 979 1911.

  • Sun
    08
    Apr
    2018
    Die Boer - Durbanville

    Kaartjies by Elsa @ 021 979 1911.

  • Fri
    20
    Apr
    2018
    Die Blouhond Teater - Pretoria

  • Sat
    21
    Apr
    2018
    16h00Kroonstad - Johan Slabbert Skoolsaal

    Kaartjies @ Wollie van Schalkwyk 076 044 1686.

  • Mon
    14
    May
    2018
    Thu
    17
    May
    2018
    Bothaville

    Fotograaf: Robert Hamblin

    Vir inligting kontak: Hetta Saunderson – 0829203444

  • Sat
    02
    Jun
    2018
    Stellenbosch
  • Wed
    04
    Jul
    2018
    Die Boer - Durbanville

    Kontak Elsa: 021 979 1911

  • Mon
    09
    Jul
    2018
    Sat
    14
    Jul
    2018
    Vrystaat Kunstefees - Bloemfontein

    Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle... As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink – kom kyk gerus!
    Kaartjies by Computicket.

  • Sat
    04
    Aug
    2018
  • Fri
    10
    Aug
    2018
    Sat
    11
    Aug
    2018
    Kalfiefees - Hermanus

    Sep

    Kontak Elsa : 021 9791911

  • Sat
    08
    Sep
    2018
  • Sat
    15
    Sep
    2018
  • Tue
    02
    Oct
    2018
    Fri
    05
    Oct
    2018
    14h00 ; 17h00 ;10h30 ; 14h00Potchefstroom - Aardklop

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie vertoing vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Kaartjies vir hierdie komedie kos R125 en is te koop by Ticketpro.  

  • Fri
    12
    Oct
    2018
    Worcester - Overhex Wines Damesoggend.
  • Sat
    27
    Oct
    2018
    Paarl - Ou Meulteater

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Bespreek by  083 524 3744  of  079 603 7629.

  • Sat
    10
    Nov
    2018
    Curro Durbanville

    Marion Holm het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.  Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie vertoning nie vir jou nie.  Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink - kom kyk gerus.

    Koop kaartjies by Sonstraal kerkkantoor:  0219761236