Inkopies
Indien jy enige van die onderstaande produkte wil koop, moet jy net ‘n e-pos stuur aan handyminds@iafrica.com of skakel 021-975 6805 om te sê hoeveel en van wat jy wil hê. Onthou om asb. jou kontakdetails in die e-pos te sit, sodat ons jou in die hande kan kry !

DVD: SUSSIE IS NOU SUUR: R 120 + posgeld

DVD: SUSSIE: SURVIVOR (KUILSRIVIER) R120 + posgeld

DVD: CIRQUE DU SUSSIE: R120 + posgeld

DVD: SUSSIE: CHEERS! = R120 + posgeld

DVD: MET DIE HOLM GEBORE = R50 + posgeld
KENNISGEWING
Weens tegniese probleme is die kwaliteit van die “MET DIE HOLM GEBORE”-DVD nie op standaard nie. Jy kan alles sien en hoor, maar die tegniese versorging is nie op standaard nie. Handyminds verkoop daarom die DVD‘s teen R50 elk. Dankie vir u volgehoue ondersteuning.

|