Handyminds


Handyminds is 'n maatskappy wat, soos die naam sê, enige iets kan uitvoer wat jou brein kan uitdink: van die grootste korporatiewe geleentheid tot die uitverf van jou huis; van 'n sushi sjef wat by jou huis vir jou kom sushi maak, tot 'n meisie wat jou agterstallige administratiewe werk vir jou op datum sal bring.

Handyminds bestaan reeds sedert 1995 en het al verskeie funksies gereël. Tans spits Handyminds hom toe op die volgende:

  • Die produsering van industriële teater
  • Die produsering van korporatiewe funksies
  • Die produsering van SUSSIE se vertonings
  • Die produsering van SUSSIE se handelsware


BEE gradering: BBBEE procurement recognition level of 100%
Certificate no. EMEXMHOK

 

call me: 082 924 9828

 


 
fanclub