Author

Jou soektog vir Marion lewer 82 results.


Waarna jy kan uitsien – Marion se nuwe vertoning – “MARION HOLM”

Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie … sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid … sy boks braaf en keer vir seer … sy wys haar grys en is selfs skaam vir faam. Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai ...

Lees meer


Plakkaatfoto vir “Marion Holm”

Lees meer


Cell C Network Advertensie “Translator”

Lees meer


Fotograaf: Robert Hamblin

Lees meer


Plakkaatfoto vir “Operasie Holm”

Lees meer


Vrystaat Kunstefees 2017

Marion se boodskap tref diep Deur Irma Senekal, Bloemfontein 22 Julie 2017 05:00 Nooit gedink ek gaan ooit ’n traan pik in Marion Holm se uitstaande komiese produksies nie. Nog altyd geglimlag, kop geskud of geskater van die lag vir elke kwinkslag en komiese vertellings uit daai gladde mond. Vanjaar het sy egter alle verwagtinge oortref! Dankie Marion, dat jy ...

Lees meer


Nuut vir 2017. Bespreek Nou.

"Ag, kom ek val sommer met die Holm in die huis" is Marion Holm en Chris Vorster se negende haas wat hulle uit die hoed ruk. [En géén haas is beseer tydens die proses van uitruk en op die planke bring nie.] Dit is Holm se 14de eenvrouvertoning en hierdie keer praat sy vir ‘n slag nie nét bog nie, nee-heeee ... hierdie keer gesels sy oor die feit dat géén ...

Lees meer


Plakkaatfoto vir “Ag, kom ek val sommer met die HOLM in die huis.”

Lees meer


Marion Holm: Dít is wat ‘Die Kaap is weer HOLMS’ beteken

Lees meer


Die Kaap is weer HOLMS.

Die Kaap is weer HOLMS – Nuwe vertoning nou oop vir besprekings. Marion se splinternuwe eenvrouvertoning, "Die Kaap Is Weer HOLMS" debuteer by die KKNK in April waarna dit landwyd by teaters en feeste te sien sal wees. Jy kan verwag om Marion, 18 splinternuwe stories en 26 karakters te ontmoet vir 90 minute se oneindige lekkerkry. Marion vertel dat die titel kom ...

Lees meer